MAANDAG MET MAX
Vrouesake is vir baie taboe. Goeie rede om daaroor te praat
MAX DU PREEZ het net die hoogste respek vir ander kulture. Maar wanneer dit kom by vroue as besittings beskou, ook onder Afrikaners, moet ons indringende vrae kan vra. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
MAANDAG MET MAX
Vrouesake is vir baie taboe. Goeie rede om daaroor te praat
MAX DU PREEZ het net die hoogste respek vir ander kulture. Maar wanneer dit kom by vroue as besittings beskou, ook onder Afrikaners, moet ons indringende vrae kan vra. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
STELLENBOSSE BOYS | Pieter du Toit se boek oor dié Bolandse Mafia word nou ook in Afrikaans uitgegee.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/boeke/2025-01-12-bygewerkte-bos-blitsverkoper-mik-na-nuwe-gehoor/)
1. Die katastrofiese brande in Los Angeles, wat derbiljoene dollar skade aangerig en teen gisteraand minstens 16 lewens geëis het, duur voort. Die rasionele verduideliking vir die ramp is eenvoudig: Ná 'n goeie reënseisoen wat die plantegroei welig laat groei het, was daar sedert September byna nie 'n druppel reën nie. Die berugte Santa Anna-winde is deur 'n laedruk-weerstelsel neffens 'n hoëdrukstelsel vererger en dit het teen hoë spoed tussen die klowe van die rykmansbuurte gewaai. Maar daar is 'n ongekende vlaag samesweringsteorieë en blaam op sosiale media wat die DEI-projek (diversity, equity and Inclusion) die skuld gee. Elon Musk sê: “They prioritized DEI over saving lives and homes." Donald Trump se twee oudste seuns en vele MAGA-influencers neem ook aan die disinformasieveldtog deel oor onder meer vreemde laserstrale uit die ruimte, 'n geheime linkse plan om die gemeenskap te vernietig, en die stad se brandweerhoof, 'n veteraan van 22 jaar, wat verdag is omdat sy 'n lesbiër is – 'n “LGBTQ pet project”...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.