Op soek na ’n mitiese belasting-amptenaar

WOENSDAG MET WILLEM

Op soek na ’n mitiese belasting-amptenaar

WILLEM KEMPEN groet iemand wat dalk nooit bestaan het nie, en die Rupert-familie se onttrekking ná byna 80 jaar aan die tabakbedryf is een van die sewe goed wat jy vandag wil weet.

JANEE | Toe Etienne Leroux sy laaste sê gesê het.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-01-14-etienne-leroux-se-laaste-s/)

1. 'n Reddingsoperasie het gister by skag 11 van die Buffelsfontein-goudmyn in Stilfontein begin. Minstens 35 onwettige mynwerkers is na bo gebring, asook die oorskot van 'n verdere nege mense. 'n Polisiewoordvoerder het gesê die bevryde zamas word deursoek vir onwettige items soos goudklonte en vuurwapens, waarna hulle deur paramedici op die terrein ondersoek word. Senzo Mchunu, minister van polisie, en Gwede Mantashe, minister van minerale en petroleumhulpbronne, het 'n vergadering met inwoners van die omgewing laat vaar nadat hulle uitgejou is en van medepligtigheid aan die dood van onwettige mynwerkers beskuldig is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.