DONDERDAG MET ALI
Maak jou optimisme kunsmatig, maar hou dit intelligent
ALI VAN WYK reken kunsmatige intelligensie kan baie help om die gevoel te hanteer dat ons afstuur op 'n toekoms waarin ons nie gaan weet of ons in ons moer is of nie. Plus sewe dinge wat jy nogtans vandag wil weet.

Deel
LAAT HULLE TEËPRAAT! | Wenke vir hoe om kinders groot te maak wat krities kan dink.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-01-15-5-wenke-om-jou-kinders-mooi-te-leer-terugpraat/)
1. Israel en Hamas het gisteraand oplaas 'n ooreenkoms bereik oor 'n skietstilstand in Gaza. Die ooreenkoms behels 'n staking van vyandighede vir ses weke, die geleidelike onttrekking van Israeliese magte aan die enklawe, die vrylating van gyselaars wat deur Hamas gehou word, en die vrylating van Palestynse gevangenes wat deur Israel aangehou word...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.