1. Die bronne verskil heelwat, maar volgens die meeste van hulle besit sowat 10% van Suid-Afrikaners een of ander vorm van kriptogeld. Die waarde daarvan in rand-terme wissel van minder as R5 tot etlike miljoene en meer. Dit plaas ons laer as die internasionale gemiddelde van sowat 15%.
2. Volgens CoinGecko (https://www.coingecko.com/) was daar teen April vanjaar 13 656 verskillende kripto-geldeenhede, maar van loshande die meeste van hulle gaan ons nooit eens hoor nie, laat staan nog daarvan besit of dit vir 'n transaksie gebruik. Bitcoin oorheers die internasionale kripto-bedryf met 'n totale markkapitalisasie van $1 307 611 626 135. Suid-Afrika het genadiglik nie meer 'n staatshoof wat dié bedrag hoef uit te spreek nie, maar dis een triljoen, driehonderd en sewe biljoen, seshonderd en elf miljoen, seshonderd ses en twintig duisend, en eenhonderd vyf en dertig dollar.
3. Onder Suid-Afrikaners is Bitcoin (BTC) ook die gewildste en verkies sowat die helfte van die kripto-eienaars hier die heel eerste kripto-eenheid, gevolg deur Ethereum (ETH), Dogecoin (DOGE) en Cardano (ADA)...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KRIPTOKRASIE
Portret | 18 dinge om (voor November) oor kriptogeld te weet
Ten spyte van 'n klompie skouspelagtige mislukkings en 'n oorvloed swendelaars gaan die kripto-bedryf net groei en groei, meen WILLEM KEMPEN.
Deel
1. Die bronne verskil heelwat, maar volgens die meeste van hulle besit sowat 10% van Suid-Afrikaners een of ander vorm van kriptogeld. Die waarde daarvan in rand-terme wissel van minder as R5 tot etlike miljoene en meer. Dit plaas ons laer as die internasionale gemiddelde van sowat 15%.
2. Volgens CoinGecko (https://www.coingecko.com/) was daar teen April vanjaar 13 656 verskillende kripto-geldeenhede, maar van loshande die meeste van hulle gaan ons nooit eens hoor nie, laat staan nog daarvan besit of dit vir 'n transaksie gebruik. Bitcoin oorheers die internasionale kripto-bedryf met 'n totale markkapitalisasie van $1 307 611 626 135. Suid-Afrika het genadiglik nie meer 'n staatshoof wat dié bedrag hoef uit te spreek nie, maar dis een triljoen, driehonderd en sewe biljoen, seshonderd en elf miljoen, seshonderd ses en twintig duisend, en eenhonderd vyf en dertig dollar.
3. Onder Suid-Afrikaners is Bitcoin (BTC) ook die gewildste en verkies sowat die helfte van die kripto-eienaars hier die heel eerste kripto-eenheid, gevolg deur Ethereum (ETH), Dogecoin (DOGE) en Cardano (ADA)...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Soms vergeet jy van die Bitcoins onder die rusbank
Swendelaars, ghwarre en vabonde
Die geRaaS gaan ál erger word
Op DeFi moet jy liewer (nog) nie rely
Hond se gedagte oor Dogecoin se stygende prys
’n Klein bietjie Bitcoin
Waarom iemand $69.3m vir dié prentjies betaal het
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.