Brief uit Amerika | Kamala se fabelagtige wedergeboorte
AMERIKAANSE VERKIESING

Die tonge was vandeesweek los oor net één onderwerp in Amerika: die ‘kroning' van Kamala Harris as die Demokratiese Party se presidensiële kandidaat. ANNELIESE BURGESS berig oor die massiewe sug van verligting wat die Demokrate geslaak het ná Joe Biden se skielike onttrekking, Harris se oplewing in die meningsopnames en Kamala-manie op die onwaarskynlikste plekke.
EK land op Martha's Vineyard se piepklein lughawe die dag ná die sluipmoordpoging op Donald Trump, waar ek by vriende uit Kalifornië aansluit vir hul somervakansie. Dit is 'n interessante groep mense, meestal betrokke by film en televisie, en almal deurwinterde (maar neerslagtige) Demokrate.
Pres. Joe Biden se rampspoedige debatsvertoning en aandrang om in die wedloop te bly ondanks sy dalende steun het nog 'n Trump-presidentskap 'n groot moontlikheid gemaak. Die afgryse van die sluipmoordpoging het nog 'n laag pessimisme bygevoeg. En berusting.
Terwyl ons op die eiland stap, vertel Sarah my dat sy vrede gemaak het met nog 'n Trump-presidentskap. “Biden kan dit nie wen nie. En weet jy wat? Die son sal opkom, en die son sal ondergaan. En ons sal oorleef. Maar hierdie keer kan ek nie weer die woede en verontwaardiging deurmaak nie. Ek gaan myself vir die volgende vier jaar aan die politiek onttrek."..
Only Vrye Weekblad subscribers can read that article here.
Sign up now for full access to all Vrye Weekblad content. There is a special rate for pensioners.

Share

Already a subscriber? Click “Sign In” to continue
For new VWB 3.0 enquiries: WhatsApp 082 897 2721 (for text messages only) or email hulp@vryeweekblad.com.
Related Articles
Hier kom Kamala met haar memes
Biden: groot krake in die damwal
Sê nou net dit kan nie Biden wees nie
Demokrate skarrel vir ’n Biden-opvolger
Skote klap en Yankee-kierangs braai
Share
-
Share
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.