ONDERSOEK
Perlemoen: Rampokkerbedryf floreer in die tentakels van korrupsie
Perlemoen is gewild in China, maar min Chinese besef die lekkerny op hul bord is moontlik uit Suid-Afrika gesmokkel. JOHN GROBLER, wat die smokkelnetwerk 18 maande lank ondersoek het, onthul hoe Chinese rampokkers vastrapplek in die Wes-Kaap gekry het, en hoe dit ’n politieke wapen hier geword het.

DEEL
Click here for an English version of this story
DIE wanbestuur van Suid-Afrika se visbedryf onder oudpres. Jacob Zuma het die onwettige perlemoenbedryf in die Wes-Kaap diep in die arms van Chinese bendes gedryf, oënskynlik vir politieke redes. Internasionale misdadigers verdien nou biljoene deur die perlemoen-vir-dwelms-bedryf.
Die onwettige perlemoenbedryf het die afgelope tien jaar baie verander. Suid-Afrika se berugste bendes beheer nou die stropery – en dus die bedryf wat eens net in arm bruin gemeenskappe vir baie ’n inkomste gebied het. Nege Chinese triades beheer die internasionale handel na Hongkong...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.