Afrika-pikkewyne word bedreig - hoe gaan ons sorg dat hulle oorleef?

BEWARING

Afrika-pikkewyne word bedreig - hoe gaan ons sorg dat hulle oorleef?

Die wêreld se bedreigde seevoëls word toenemend geraak deur die beskikbaarheid van vis en klimaatsverandering. Seenavorsers KATE CAMPBELL en RICHARD SHERLEY skryf in ’n artikel op die webwerf The Conversation hoe Afrika-pikkewyne se jaggewoontes verander as daar minder kos vir hulle is.

SEEVOËLS is die mees bedreigde voëlgroep in die wêreld. Die jongste opname deur State of the World’s Birds (https://www.birdlife.org/sites/default/files/attachments/BL_ReportENG_V11_spreads.pdf) toon dat baie spesies bedreig word, veral pikkewyne, albatrosse en stormvoëls. Een van die spesies wat veral bedreig word deur uitwissing is Afrika-pikkewyne, wat geklassifiseer word as bedreig onder die International Union for Conservation Redlist (International%20Union for Conservation Redlist).

Dit is belangrik om te verstaan hoe die Afrika-pikkewyne reageer op veranderings in visbronne om hulle te kan bewaar en die marine-ekosisteem te bestuur. Dit is van kritieke belang vir die bewaring van dié ikoniese spesie.

Pikkewyne word aangetref langs die Namibiese kus en Suid-Afrika se weskus, wat beteken dat hulle kos uit die Benguela-stroom kry. Die stroom in die Suid-Atlanties oseaan begin noordwaart vloei van die Kaap die Goeie Hoop, om Wes-Afrika se kus na die ewenaar...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.