Truffels: Groot geld wink ondergronds vir dié voorloper-boere

LELIK MAAR LEKKER

Truffels: Groot geld wink ondergronds vir dié voorloper-boere

Truffels is nie net heerlik en luuks nie, maar is potensieel ook 'n baie lonende landbouproduk vir Suid-Afrika, skryf RICHARD HOLMES.

GELD, soos die gesegde lui, groei nie in bome nie. Maar dit kan dalk  op bome se wortels groei, as truffelboere reg is.

Truffels – of knolswamme – word tradisioneel in die woude van Frankryk en Italië uitgesnuffel deur opgeleide honde en varke, en dié pikante lekkerte word hoog aangeslaan deur koskenners.

Die mees waardevolle is die wit wintertruffels (Tuber magnatum), ook bekend as Piedmont- of Alba-truffels, wat vir tot R35,000 en meer per kilogram verkoop word. Een kerf onder die witte is die swart wintertruffel, of Périgord (Tuber melanosporum), wat tot R21,000 per kilogram kos...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.