Gendergesprek: ‘Ek is in die verkeerde liggaam gebore’

GUN MEKAAR DIVERSITEIT

Gendergesprek: ‘Ek is in die verkeerde liggaam gebore’

Wat sal jy doen as jóú kind transgender is – die kind se lewe verwoes of die pad saam met hulle stap? Daar word gereken dat drie uit elke 1,000 mense wêreldwyd transgender is, maar die byna drakoniese verwerping stoot hulle steeds tot op die rand van ons samelewing. ELSABÉ BRITS het by twee kenners gaan aanklop vir antwoorde op mediese en sielkundige vrae oor die lewe van dié gemeenskap.

DIE mensdom neig om byna alles binêr te maak. Goed of sleg. Groot of klein. Sterk of swak. Pienk of blou. Ons gun mekaar geen diversiteit nie, veral nie genderdiversiteit nie.

Sodra mense wat nie binne enige van dié mensgemaakte konstrukte gemaklik voel nie buite so ’n boksie beweeg, word hulle ten sterkste veroordeel deur dié wat gemaklik op die rak in ’n boksie sit.

Die stryd om aanvaarding..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.