Ons oeroupas en -oumas was daXab-koppe

STRUESBOB

Ons oeroupas en -oumas was daXab-koppe

Dagga word al baie eeue lank, lank voordat die eerste Europeërs hier aangekom het, in Suid-Afrika gebruik. Die woord kom van die ou Khoekhoen-woord daXab. Maar die plant Cannabis sativa is inheems aan Sentraal-Asië. Hoe het dit dus in Suidelike Afrika aangekom? MAX DU PREEZ vat die daggaspoor.

NAVORSERS was onlangs verras toe hulle stuifmeel van die cannabisplant in ’n Viking-nedersetting van die 10de eeu AD by L’Anse aux Meadows in die noorde van Newfoundland, Kanada, gevind het.

Dit was voorheen bekend dat cannabis in dié era in Noorweë gekweek is en onder meer as pynstiller gebruik is.

Maar daggagebruik is veel ouer as dit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.