Akwakultuur floreer in die dorre Karoo

VISBOERDERY

Akwakultuur floreer in die dorre Karoo

Dis nie aldag dat jy die woorde “visplaas" en “Karoo" in dieselfde sin hoor nie, maar Graaff-Reinet in die hartjie van dié woestynagtige streek spog tans met ’n varswatervisonderneming wat nie net broodnodige werk verskaf nie, maar ook grense in die visbedryf verskuif. HEATHER DUGMORE het ’n bietjie oor Karoo Catch gaan uitvis.

DIE dorre Karoo klink dalk nie na die ideale plek vir akwakultuur nie, maar die Karoodorp Graaff-Reinet is nou die tuiste van tienduisendtalle visse.

Die visplaas en -fabriek genaamd Karoo Catch is aan die buitewyke van dié dorp geleë. Dit is ’n maatskaplike onderneming met sewe tonnels wat elkeen ’n varswaterpoel bevat waarin 10,000 tot 15,000 babers swem.

Sodra die visse 1,6 kg weeg, word hulle verwerk tot visfilette, asook wors, maalvleis en burgerpatties wat soos bees of vark proe...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.