Ons gaan dalk minder vis moet vang om die pikkewyne te red

BEWARING

Ons gaan dalk minder vis moet vang om die pikkewyne te red

Aan die Weskus kan pikkewyne binne net 15 jaar ‘funksioneel uitsterf', maar die regering het nou 'n plan gepubliseer om die brilpikkewyne te probeer red, skryf TONY CARNIE, LIMBERLEY WIPFLER en MAGGIE CONNOLY.

BRILPIKKEWYNE beleef 'n ernstige krisis. 

Wetenskaplikes waarsku die tempo waarteen hulle getalle daal is erger as die daling in renostergetalle. 

Die regering se voorstelde bestuursplan - wat vir openbare kommentaar deur die minister van omgewingsake, bosbou en visserye, Barbara Creecy, in die Staatskoerant gepubliseer is – lui dat hongersnood die grootste oorsaak van die dood van byna 35,000 broeipare tussen 2001 en 2009 was. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.