×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
7 sinvolle stappe vir ’n planeet wat sweet

KLIMAATSVERANDERING

7 sinvolle stappe vir ’n planeet wat sweet

Die aarde tjop af, maar watter verskil kan óns maak aan die krisis? PIETER BOTHA kyk na sewe sinvolle stappe.

ONS weet goed dat die huidige, snelle klimaatsverandering deur die mensdom veroorsaak word. Dis droogtes, oorstroomde stede, spesies wat uitsterf en dooie koraalriwwe, maar ons reageer verskillend op ’n krisis wat oorweldigend klink. Party mense is volstruise; ander maak verskonings: dit is té kompleks, dit is nie my probleem nie, mense sal mos nog een of ander tegnologie uitvind om die aarde weer af te koel…

Feit is, ons kan nie Houdini uit hierdie verantwoordelikheid nie. Die wetenskap is klinkklaar (https://www.ipcc.ch/2018/10/08/summary-for-policymakers-of-ipcc-special-report-on-global-warming-of-1-5c-approved-by-governments/). Ons moet almal aksie neem, nóú, al is dit net met hierdie sewe sinvolle stappe:

Verbeel..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.