Toetsing: ’n wêreld se verskil tussen staat en privaat sektor

CORONA EN ONGELYKE DIENS

Toetsing: ’n wêreld se verskil tussen staat en privaat sektor

Terwyl die privaat sektor se Covid-19-toetse, selfs dié wat nie dringend is nie, dikwels binne ’n dag of twee verwerk word, moet baie pasiënte in staatshospitale ’n week of langer wag. AMY GREEN ondersoek die skerp verskille tussen toetsing in die twee sektore.

IN Suid-Afrika se privaat gesondheidsorgsektor word Covid-19-toetse normaalweg binne ’n dag of twee verwerk. Toetse is ook relatief maklik te kry, mits jy of jou mediese skema bereid is om die sowat R900 te betaal.

Selfs al wil jy nie ’n Covid-19-toets hê nie, vereis baie privaat hospitale dat jy een moet ondergaan indien jy selfs vir ’n relatief klein elektiewe prosedure, onverwant aan Covid-19, opgeneem wil word.

In skrille kontras hiermee moet gesondheidsorgwerkers en pasiënte in die openbare sektor dikwels ’n week, of selfs weke, vir toetsuitslae wag. Dit het ernstige gevolge, insluitend toetsmonsters wat só lank in die tou is dat dit onbruikbaar raak voordat dit nog getoets kan word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.