Covid-19: ’n Nuwe verdrag is nodig sodat ons almal in één...

KRISISBESTUUR

Covid-19: ’n Nuwe verdrag is nodig sodat ons almal in één rigting kan trek

Die Covid-19-pandemie het die diepgewortelde ongelykhede in Suid-Afrika blootgelê soos nog nooit tevore nie. Dit is kritiek belangrik dat dié gapings reg bestuur word, en dat geluister word na die vermanings van kenners, skryf ELSABÉ BRITS.

SUID-AFRIKA se reaksie op Covid-19 het goed begin. Die land was vinnig uit die blokke om die verspreiding van die virus te probeer bekamp. Wetenskaplikes is aangestel om die regering van raad te dien, en ’n staat van inperking is daargestel om die gesondheidsektor tyd te gun om gereed te maak vir die verwagte storm. Die storm wat ons tans moet trotseer.

Toe begin van die wiele se boute loskom en nou dreig van die wiele om af te val. Daar is nagelaat om aan vele belangrike aspekte aandag te gee. Dít gaan die land dalk nog duur te staan kom, wanneer dit tyd is om die stukke op te tel. 

Een hiervan is dat die amptelike Covid-19-sterftesyfer, tans meer as 7,500 soos deurgegee deur die nasionale departement van gesondheid, nie die ware toedrag van sake weerspieël nie. Dieselfde geld waarskynlik die infeksiesyfer. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.