Honde word opgelei om corona uit te snuffel – en is meestal 100% ...

COVID-19-OPSPORING

Honde word opgelei om corona uit te snuffel – en is meestal 100% reg

Hoe ruik ’n pandemiese reuk? As honde kon praat, sou hulle dalk vir ons kon vertel, berig SUSAN HAZEL en ANNE-LISE CHABER vanuit Australië.

’N INTERNASIONALE navorsingspan onder leiding van (https://www.rfi.fr/en/science-and-technology/20200502-france-trains-dogs-to-detect-coronavirus-in-corsica-research-project) Dominique Grandjean by Frankryk se Nasionale Veeartsenykundige Skool van Alfort lei sedert Maart snuffelhonde op om tekens van die nuwe coronavirus, Sars-CoV-2, op te spoor. Ons twee is deel van dié span.

Die snuffelhonde word opgelei deur sweetmonsters van Covid-19 (https://www.biorxiv.org/content/10.1101/2020.06.03.132134v1.full)-positiewe mense te gebruik. Die meeste honde kan met 100% akkuraatheid ’n positiewe een uit ’n ry negatiewe sweetmonsters aandui.

Coronavirus-snuffelhonde word wêreldwyd in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE), Chili, Argentinië, Brasilië en België opgelei. In die VAE het snuffelhonde by verskillende lughawens reeds die verspreiding van Covid-19 help beheer (https://www.thenational.ae/lifestyle/travel/watch-uae-police-dogs-detect-covid-19-at-dubai-airport-1.1057176). Dis iets wat ons hoop binnekort ook in Australië beskikbaar sal wees...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X