Hoe goed het SA Covid-19-sterftes beperk?

PANDEMIE IN SYFERS

Hoe goed het SA Covid-19-sterftes beperk?

As jy op lang termyn na die pandemie in Suid-Afrika kyk, sal ons land nie eens naby aan die syfers van die MIV-epidemie kom nie. Die stappe wat sedert 16 Maart geneem is, het beslis baie lewens gered, sê NATHAN GEFFEN en ALEX WELTE.

DIS agt maande sedert die Covid-19-pandemie begin het. Hoe goed het Suid-Afrika gevaar om infeksies te beperk, en hoe erg is die pandemie in elk geval? Om hierdie vrae te beantwoord moet ons dink aan hoe die data werk, en hoe dit nie werk nie. 

Ons is nie die 5de slegste nie

Pandemie-paneelborde soos Bing (https://www.bing.com/covid) en Worldometer (https://www.worldometers.info/coronavirus/) wys Suid-Afrika het die vyfde hoogste aantal infeksies in die wêreld. Wat die aantal sterftes per miljoen mense betref, wat meer direk wys hoe gevaarlik dit is om in ’n land te woon, is ons 31ste – dus glad nie naby die podium nie. Albei hierdie rangordes moet egter met ’n knippie sout gevat word. Daar is beslis baie lande met meer infeksies (sien die laaste deel van hierdie artikel)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.