×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Leef tot by die punt van trane

BEWUSTHEIDSMAAND VAN PSIGIESE GESONDHEID

Leef tot by die punt van trane

Dis ’n skaduwee wat nooit rus kry nie, ’n steil bult waarteen jy met klein treetjies uitstap, ’n les in deernis en deemoed. HELENÉ PRINSLOO, OLIVIA M. COETZEE, MARIEKE BRAND en ANNELIZE VISSER skryf oor wat dit beteken om ten spyte van alles die lewe te probeer geniet.

Die donkerte het ’n naam

Ek is nou in Oktober,
die mooiste, mooiste maand …

Maar ook, maak my tog asseblief wakker wanneer Oktober verby is. En ook November, Desember en elke maand wat volg. Want Leipoldt se mooi en elke ander mooi maand word gekontrasteer met ’n donkerte binne my. Dit stoei daarteen en bots daarmee en verloor meer gereeld die stryd as wat ek wil erken...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.