Waar of wolhaar: Dit gaan woes in die Krugerwildtuin

PARK TOE

Waar of wolhaar: Dit gaan woes in die Krugerwildtuin

Gerugte gons oor wat in die post-grendeltyd-wildtuin aangaan. MICHÈLE MEYER vat die lang pad, die teerpad en die grondpad soontoe om self te gaan kyk.

WINTERMAANDE is wildtuinmaande. Milde dae, kaler veld vir wildbesigtiging, duister nagte waarin die wildernis weerklink teen koue sterre. Vanjaar word ons jaarlikse ses-nag-bespreking van Junie na Julie na Augustus na September aangeskuif soos iets uit ’n aftelrympie.

Nóg ’n maand verloop voor ons noorde toe ry.

Bose bostelegraaf..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.