Gemaklik, stylvol, effektief: só word jy ’n masker-meester

HOU DIE VIRUS BUITE

Gemaklik, stylvol, effektief: só word jy ’n masker-meester

Die beste masker is een wat jy gaan dra, sê ANNELIZE VISSER. Daarom moet jou masker goed pas én gemaklik wees. Hier is ’n maskerkoop-en-versorgingsgids wat dit makliker maak om jou bedagsaamheid teenoor ander mense te betoon.

LET op dat dié storie net vir mense is wat bereid is om maskers te dra as openbare gesondheidsmaatreël teen die verspreiding van Covid-19. Anti-maskeraars moet asseblief in die saal langsaan aansluit by hulle geesgenote, die anti-inentingers. Ruil sommer solank samesweringsteorieë onder mekaar uit.

Let asseblief ook op dat jy sonder ’n masker toegang tot die kommentaarboks verbied mag word.

My punt is, hier gaan dit nie oor debatvoering nie. Mense wat mekaar in die hare wil vlieg oor maskers hulle burgerlike vryheid skend ensovoorts, moet asseblief ordelik na Facebook beweeg...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.