Systap dié slaggate as jy ander opsies binne jou mediese fonds ...

MEDIESE DEKKING

Systap dié slaggate as jy ander opsies binne jou mediese fonds oorweeg

Om binne jou bestaande mediese fonds van opsie te verander is makliker gesê as gedaan. Pasop vir die slaggate, waarsku SUSAN ERASMUS.

DAAR is baie redes waarom jy elke nou en dan hierdie besluit moet neem. Of jou huidige opsie bied te min dekking, of dis te duur, of jou gesondheid of persoonlike omstandighede het drasties verander.

Die basiese reël is om die beste opsie te kies wat jy relatief maklik kan bekostig.

Om aan te bly op 'n opsie waarvan jy die meeste voordele nooit gebruik nie, kan jou onnodig baie geld kos – net soos wat skielike groot en onverwagse mediese onkostes kan doen as jy sonder ordentlike dekking gevang word. En om hemelsnaam – lees die fynskrif. Daar kan baie onaangename verrassings daarin skuil, soos 'n lae limiet op kankerbehandeling, enorme bybetalings vir sekere buite-netwerkdienste, of dat jy vir sekere dienste glad nie privaat gesondheidsorg kan gebruik nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.