Is twee maskers beter as een? en ander dinge wat jy van die...

VRA WAT PLA

Is twee maskers beter as een? en ander dinge wat jy van die virus wil weet

Bied twee maskers beter beskerming as een? Wie moet nié 'n entstof teen die virus ontvang nie? Waarom is die nuwe entstof wat in Suid-Afrika getoets word so besonders, en is daar darem goeie nuus? ELSABÉ BRITS het antwoorde op dié en ander vrae gaan soek.

1. Is dit doeltreffend om twee maskers te dra?

Ja, maar dit moet goed pas, en die idee is om 'n blou chirurgiese masker saam met 'n goeie lapmasker te dra. Moenie twee chirurgiese maskers oormekaar dra nie. Maskers moet tot onder jou ken kom en jou neus bedek.

Die tegniek om twee maskers aan te sit staan as “knoop en intrek” bekend. Kyk hier wat om met die chirurgiese masker te doen:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.