OP Vrydagoggend 30 Oktober is Vanessa Jooste soos altyd vroeg op en te voet onderweg van Grassy Park na Ottery. Hier bestuur sy ’n organisasie wat kinders in een van die Kaap se bendegeteisterde gebiede ondersteun. Sy voel op dié oggend snaaks, onthou sy later, maar sy hou aan stap – af in Klipweg en dan aan met die ou Strandfonteinpad tot waar sy regs draai in Otteryweg.
Oorkant die Pick n Pay Hipermark gee haar voete pad wanneer sy by die sypaadjie afstap en sy val. Vanessa kom weer orent en stap aan tot by die Kingdom Kidz Educare-sentrum waar sy vir haar ontbyt maak. ’n Vriendin bel en Vanessa het lus vir gesels, maar sy kan nie haar woorde uitkry nie.
Op Sondagmiddag 1 Desember 2013 ontvang Jan van der Merwe, ’n bemarkingsbestuurder by Boehringer Ingelheim in Johannesburg, ’n oproep van sy skoonpa in Witrivier. Sy vrou, Sonette, se ma het eienaardige simptome getoon en daarna flou geval. In sy skok kan skoonpa nie die noodnommer onthou nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.