Die parallelle staat: eerste kruispad regs!

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Die parallelle staat: eerste kruispad regs!

Een van ons lesers, MORTIMER LEE, teken beswaar aan teen verskeie van Max du Preez se onlangse skrywes. Hier stippel hy puntsgewys uit waarom hy meen Max beweeg na ‘regs’.

  • 12 Februarie 2021
  • Klubhuis
  • 11 min om te lees
  • artikel 23 van 29
  • Mortimer Lee

OP 8 Januarie, in Politieke Notaboek, skryf (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-01-07-politieke-notaboek-op-soek-na-n-da-wat-nie-da-is-nie/) Max: “Ek gaan later vanjaar wanneer Suid-Afrika plaaslike verkiesings hou my kruisie agter die Demokratiese Alliansie se kandidaat trek.”

Dit traak my nie hóéveel keer Max ná hierdie aankondiging dan tog “bedenkinge” oor die DA uitlig nie: Daardie sin kan nie deur enige daaropvolgende gekners van tande ongedaan gemaak word nie. Die daadwerklike besluit, en die openbare aankondiging van daardie voorneme, ís onderskraging van daardie party se “heerskappy” [in die Wes-Kaap].

Die oorwegende strekking van ander lesers se terugvoering op daardie meningstuk ondersteun die spesifieke betekenis wat ek aan daardie aankondiging geheg het. Max móés tog die deursnee-Vrye Weekblad-leser se interpretasie van daardie sin kon voorsien het.   ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.