DIE skryfkompetisiekategorie, in die Kerkbode nógal, het my onmiddellik laat kriewel: Annus horribilis. Ag nee sies man! Ons álmal het een. Gelukkig verduidelik Google toe dis eintlik net 'n aaklige jaar. Wat 'n verligting. Ons is mos darem kerkmense?
Dis Covid wat horribilis. Of is dit dalk die anti-Covid-reëls wat horribilis? Of is dit die manier waarop Covid bestuur word wat horribilis? Hoe dit ook al sy, almal is dit eens dat die annus horribilis.
Ek het teruggekyk op myne en tot sekere insigte gekom...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.