ONS praat gereeld van “die voordeel van die twyfel”. Dit het geyk geraak. Amper soos diakens en ouderlinge se ouballie-taal. Ek wil voorstel dat ons hierdie frase afstof en paradeer, want dis sekerlik die één cliché wat ons nie durf verloor nie.
Die blote feit dat die woord “twyfel” in die frase “voordeel van die twyfel” voorkom, toon reeds hoe veelvoorkomend die twyfel op sigself is. Twyfel is ’n vertrekpunt.
Dis hoekom die bewyslas in strafsake byvoorbeeld “bo redelike twyfel” is. Dis die onderbou van die vermoede van onskuld. En talle Amerikaanse hofdramas...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.