EK, wil jy weet van my? Wie ek is? Het jy my 15 jaar gelede gevra, sou ek nie kon antwoord nie.
Ek moes 50 jaar oud word om dit self te weet. Vyftig jaar van rondflap tussen slimmes en maeres en hooggeplaastes en kunstenaars. Elke keer probeer verander net om 'n bietjie meer soos hulle te kan wees.
Maar kinders en man − en ja, dalk die leef in die buiteland, het my gebring tot die punt dat ek amper weet wie ek is. (Ook baie omval, uitval en bloed en trane.)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.