Die beskeie toilet – ’n storie met vele klankies

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Die beskeie toilet – ’n storie met vele klankies

Die bygelowige Romeine het geglo daar is 'n bose gees wat in hul dreine bly en jou dood kon veroorsaak wanneer jy die kleinhuisie gebruik, skryf CHARL ADAMS. Op 'n dag in Thailand is hy aan dié vrees herinner en het 'n ewige dankbaarheid vir Thomas Crapper by hom ontstaan.

DIS deel van die liggaam se fisiologie dat ons voedsel inneem, die goeie bestanddele (ook soms die slegte) daaruit onttrek en die res uitskei.

Hierdie gereelde proses word deur die eeue versinnebeeld in grappies, vloekwoorde, gesegdes en snaakse verskynsels. 

Ons weet dat wat ons vandag die toilet noem 'n beskeie oorsprong gehad het. Argeologiese opgrawings in Denemarke wys dat die premoderne mens 'n gat sou grou in die buitelug en hul afvalstowwe aangewend het as bemesting vir die groei van gewasse...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.