Wie is dan ‘die ander’?

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Wie is dan ‘die ander’?

In 'n duisternis nuwe terme – van GOAT tot woke – is daar een waarvan CHARL ADAMS hou: othering, of in Afrikaans ‘beandering’.

DIE mense is Adoons, het my oorlede ma gesê as die nuus onbegryplik was en sy nie hond haaraf kon maak van wat in die wye wêreld om haar aangaan nie.

Adoons was die bobbejaankarakter in die kunstenaar T.O. Honiball se satiriese strokiesreeks Adoons-hulle, wat rondom die middel van die vorige eeu in Huisgenoot verskyn het. Dit was maar haar manier om te sê dat sy mense en hul geite nie verstaan het nie.

Ek voel deesdae ook só...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.