Só wil ek ma Bux, die blymoedige Buksie, onthou

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Só wil ek ma Bux, die blymoedige Buksie, onthou

Met Moedersdag op hande verlang SUZETTE MCKERRON na haar ma, wat ondanks 'n swaar lewe altyd handsak oor die arm reg was vir wat kom.

  • 30 April 2021
  • Klubhuis
  • 5 min om te lees
  • Artikel 21 van 26
  • Suzette McKerron

EK verlang so na my ma, Johanna Catherina Van Rheede van Oudtshoorn Repsold Smith De Geus. Buks, Bux. Op 3 het sy snipperig gesê sy wil nie Johanna wees, na 'n ou vrou vernoem nie, eerder dan na hul perd Buks. Later is dit spoggerig verander na Bux.

Gebore 8 Januarie 1905.

Sy met die sagte pa en die kwaai ma. Die jongste van agt kinders wat in die wêreld gekom het toe daar nie meer veel liefde oor kon wees nie; wat 'n feminis geword het in 1921 toe haar Duitse matesisonderwyser die prys vir 'n seun gee en nie vir haar nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.