Ons in SA kan leer van die magiese Andes en haar ...

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Ons in SA kan leer van die magiese Andes en haar benydenswaardige mense

Het ons die kennis van en respek vir die berge? Kan ons sê dat ons in en naby die natuur lewe, dat dit ons een maak? GERT VAN DER WESTHUIZEN meen ons skiet tekort.

  • 28 Mei 2021
  • Klubhuis
  • 3 min om te lees
  • artikel 22 van 28
  • Gert van der Westhuizen

HIERDIE is die storie van die mense wat tuis is in die Andes, die  gebergtes wat dwarsoor die Suid-Amerikaanse vasteland loop, van die noordelike dele tot by die suidpunt waar dit die see in strek. Die pragtige Andes met haar sneeupieke, valleie, landskappe van woude en gras, woestyne en dorpe en stede. 

Dit is die storie van mense wat 'n lewe maak op  normale en – vir 'n Suid Afrikaner – benydenswaardige wyses. Dit is benydenswaardig, want ons het ook ons berge en natuur en valleie en pieke en dorpe en stede. 

Die storie van die Andes word in die dokumentêre Netflix-reeks Andes Magicos deur Luis Ara vertel. “Verbeel jou die krag wat die aarde moes gehad het om die Andes te skep,” sê hy. “Die berg is kragtig, en sy leer jou om die natuur te respekteer. Die berg is vol geheime en steek hulle weg."..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.