’n Intieme kykie na die lewe van ’n arts in die middel van die ...

VERBYSTERENDE REEKS BEWEGINGS

’n Intieme kykie na die lewe van ’n arts in die middel van die derde KouWit-vlaag

Hedendaags, met hoogs aansteeklike risiko’s, dra die artse rokke. Met strikke en linte die wêreld vol. En 'n voorskoot. En rubberhandskoene. En 'n helm met 'n gesigskerm. Paraat vir alles. Behalwe om te gaan piepie, vertel GYS SMIT, 'n dokter van Oos-Londen. (Party lesers mag hom dalk onthou as die vroeë 1970’s se hemelbesem-rasieleier – ses voet vyf duim – met wilde hare en groot ore op Tuks. )

  • 25 Junie 2021
  • Klubhuis
  • 2 min om te lees
  • Gys Smit

SOOS 'n mens vorder in jare, verdwyn die luuksheid van wag of uitstel. Om die waarheid te sê, dit word nie meer 'n opsie nie. Ek praat nou van die relatief ongekompliseerde ou takie van “kamer verlaat”. As jou blaas praat, moes jy alreeds halfpad daar gewees het.  

Hedendaags, met hoogs aansteeklike risiko’s, dra die artse rokke. Met strikke en linte die wêreld vol. En 'n voorskoot. En rubberhandskoene. En 'n helm met 'n gesigskerm. Paraat vir alles.

Behalwe om te gaan piepie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X