Entstof-skuldgevoelens oor familie, vriende in Suid-Afrika

NOTISIE UIT DIE DIASPORA

Entstof-skuldgevoelens oor familie, vriende in Suid-Afrika

Terwyl normaliteit stadig terugkeer in Engeland, skryf ALEX BEKKER uit Londen, hou hy sy hart vas vir geliefdes wat nog wag om ingeënt te word.

  • 02 Julie 2021
  • Klubhuis
  • 1 min om te lees
  • artikel 16 van 28
  • Alex Bekker

IEMAND tweet nou die dag 'n foto van Londen. In die somer is dit die beste stad op aarde, skryf hulle. Dis moeilik om nie saam te stem wanneer die son skyn en die Engelse 'n sokkerwedstryd gewen het nie. 

Gister het ek ingegaan stad toe, kliënte ontmoet, middagete by 'n grênd restaurant geëet en 'n glas wyn of drie te veel gedrink. Hierdie naweek gaan ek vir my Engelse vriende braai (hulle weet al hulle mag nie barbecue sê nie), die Euro's-sokker kyk en 'n mini-partytjie vir ses binne ons Covid-inperkingsreëls hou. Volgende week gaan ek tennis kyk in Wimbledon en daarna gaan ons saam met vriende vyf dae lank kus toe. 

Dis asof 'n mate van normaliteit uiteindelik terugkeer hier. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.