SNAAKS dat jy, dogter uit die Noordoos-Kaap, in so 'n “hoge” gemeenskap jouself langsamerhand as alternatief Afrikaans moes gaan eien.
My ma was ook 'n dogter uit die Noordoos-Kaap. Meer as 20 jaar nadat hulle kort ná die depressie daar weg is, het my Grootjie nog elke jaar weke lank die familie gaan besoek. Van Molteno na Burgersdorp, Dordrecht, Indwe, Cala, Elliot, Maclear, Barclay om, tot waar hulle die laaste op Lady Grey gewoon het.
My eiening as alternatief Afrikaner was in 'n ommesientjie en in 'n baie “lagere” gemeenskap...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.