’n Reёnboognasie op ’n ashoop

NOTISIE UIT DIE DIASPORA

’n Reёnboognasie op ’n ashoop

Ons is gewaarsku dat 'n storm broei, dat haelskade gaan kom, skryf ANELIA HEESE uit Neurenberg, Duitsland, ná 'n gesprek met 'n dienspligveteraan in Brits, Noordwes. Maar ons het geld gemaak op die Rand, dit gespandeer op Krismisgeskenke aan die kus.

  • 23 Julie 2021
  • Klubhuis
  • 3 min om te lees
  • artikel 17 van 28
  • Anelia Heese

“MEISIEKIND, het jy al ooit armoede gesien?"

Ek aarsel. “Um, ek dink so. Wel, armoede is nie noodwendig die teenoorgestelde van rykdom nie. Dis om van onafhanklikheid ontneem te word. 'n Ryk omvang van 'n swak opvoeding wat jou onbeholpe die wêreld instuur, huishoudelike geweld, werkloosheid, 'n paaiement wat jou 'n slapelose nag of twee gee, tot 'n oorsese vakansie wat jy eers moet uitstel. Om nie te weet waar jy vandaan kom, of wat jou toekoms inhou nie. Ek het gelees van 'n pa wat sy kinders paai deur herhaaldelik te sê dat die pap amper-amper gaar is, totdat hulle van die honger flou val en deurslaap. Dit hang seker af wie jy vra."

“Het jy al 'n woonbuurt gesien waar die mense so arm is dat daar nie 'n enkele plastieksak rondlê nie?"..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.