Om Outyds te praat

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Om Outyds te praat

Sy het nog nooit 'n os ingespan of 'n wa gery nie, maar haar manier van praat is 'n ode aan haar voorsate, skryf ERIKA DYKES (in nuwerwetse Outyds).

  • 30 Julie 2021
  • Klubhuis
  • 1 min om te lees
  • Artikel 18 van 28
  • Erika Dykes

“HET jy by Pukke geswot?”

“Nee, by RAU. Hoekom?”

“Jy praat outyds, soos my man. Hy was op die Puk.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.