DIE onlangse gebeure in KwaZulu-Natal en Gauteng en die onvermydelike gevolg dat baie Suid-Afrikaners net nie meer 'n toekoms vir hulle en hulle gesinne in Suid-Afrika sien nie, het by my die vraag laat ontstaan of ek ooit my land permanent sou verlaat. Wat sou die finale strooi wees wat my noop om familie en vriende agter te laat om 'n nuwe lewe elders te begin?
Dié vraag het my gedagtes teruggevoer na ons besoek aan die indrukwekkende, moderne Chopin-museum in Warskou, Pole, in Julie 2018 en die storie van Chopin se hart.
Maar kom ek gaan eers 'n treetjie terug...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.