×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Sit dit af, sit dit af. Dis kaf.

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Sit dit af, sit dit af. Dis kaf.

Moet dit nie fopnuus noem nie, skryf ANELIA HEESE. Dis waninligting wat vrees vir inentings dryf, en dis waninligting wat gaan maak dat 'n geslag ouer Afrikaanssprekendes hulle kinders wees laat.

  • 06 Augustus 2021
  • Klubhuis
  • 4 min om te lees
  • Artikel 18 van 30
  • Anelia Heese

FOPNUUS.

Dit klink so lighartig, soos 'n 1 April-grappie. 'n Brokkie wat jou die poets bak, goedhartig, met 'n skeut selfspot. Om te fop is om te fnuik, 'n onskadelike namaaksel.

'n Fopspeen is uiteraard 'n nuttige vervalsing, 'n kitsoplossing wat 'n baba fnuik dat die wêreld nie in duie stort nie. Allermins, nie in daardie stadium wanneer jou arms vasgebind is deur 'n string inkopiesakke nie, of deur moegheid verlam is nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.