Beste Oom Max
Ek lees in Maandag Met Max wat Oom sê oor die Balkans en Afganistan en hoe ons as Suid-Afrikaners nie is soos die mense daar nie. En ek besef dat dit geheel en al die waarheid is. Ons het heeltemal ander probleme hier.
Die grootste probleem met ons as Suid-Afrikaners is dat ons te sterk is, te veerkragtig. Ons kan enigiets hanteer. Staatskaping van bybelse proporsies, geen probleem – ons bou ’n bruggie en kom oor dit. Rent-a-riot in twee provinsies omdat my pa/vriend/kader/blesser in die tronk gestop is? Ons wankel dalk bietjie, maar Cyril skommel (sy kabinet) ’n bietjie – probleem opgelos...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.