COVID is 'n tyd van meelewing en huldeblyke. Al hoe meer mense doen mee in 'n vertrek met 50, of in digitale kamers met tientalle, selfs honderde.
Meelewing en huldeblyke is mooi geleenthede. Mense praat uit hulle harte oor die seer van verlies, herinneringe, en die hoop van nalatenskap. Met 'n huldeblyk eer 'n mens 'n ander. Jy skryf in liefdevolle herinneringe en jy doen so want dit pas by gedenkdienste met 'n begrafnisbrief, uitgesoekte foto's en gunsteling-liedjies.
Huldeblyke is ook hartseergeleenthede. Jy getuig van goeie ervarings en hoedanighede van die afgestorwene soos jy jou kan herinner. Jy onthou tye saam en wat dit vir jou beteken het. Dit doen jou goed. Jy vertroetel herinneringe en leer weer 'n slag wat belangrik is. In jou hart voel jy hierdie was 'n spesiale persoon, en jy wil vir almal dit sê. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.