Dink weer soos ’n kind

HOE EN HOEKOM

Dink weer soos ’n kind

Ons nuusbrief ’n week of wat terug oor kritiese denke het die student CHUNDRE FILIPPUS oor haar eie reis met selfstandige denke laat wonder. Sy stem saam dat dit ’n vaardigheid is wat op skool gekweek en gekoester behoort te word, en dat dit jammer is dat die meeste van ons ons vermoë verloor om soos kinders alles te bevraagteken ...

  • 03 September 2021
  • Klubhuis
  • 3 min om te lees
  • artikel 18 van 31
  • Chundre Filippus

EK stem 100 % saam met Hanlie Gouws se standpunt in die nuusbrief van 19 Augustus, “Kom ons dink 'n bietjie" (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2021-08-19-kom-ons-dink-n-bietjie/). Ek is 'n derdejaarstudent aan die Universiteit van Wes-Kaapland en het eers hier kom besef hoe vroeër kritiese denkwyse aangeleer word, hoe beter.

Boonop help dit jou om ingeligte besluite te neem omdat jy so geskool en opgelei sal wees dat jy die geldigheid en betroubaarheid van álles sal bevraagteken.

As iemand wat nou die dag eers geleer het hoe om krities te dink en skryf, kan ek met selfvertroue sê dat dit jou nie net 'n beter student maak nie, maar ’n beter mens ook...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.