×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Waar sit jý as die doodstraf sou terugkom?

REG EN GEREGTIGHEID

Waar sit jý as die doodstraf sou terugkom?

Wat die doodstraf betref, waarsku die prokureur FRANS GELDENHUYS dat ek en jy per afleiding ook in die beskuldigdebank gaan wees. Hy reageer op Chris Marnewick se skrywe in Vrye Weekblad oor hangstraf in Suid-Afrika.

  • 03 September 2021
  • Klubhuis
  • 5 min om te lees
  • Artikel 19 van 31
  • Frans Geldenhuys

DIE vraag wat die gerespekteerde praktisyn vra, “Met 20,000 moorde per jaar, en … ten minste 20,000 mense op die valdeure staan te maak … Hoe besluit ons wie word gehang, en wie nie?” is 'n geldige vraag.

Dit veronderstel egter die doodstraf mag dalk weer geld.

Die eerste antwoord is: Die doodstraf mag nooit weer geld nie!..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.