Kampstories van ’n soloreisiger

KAMPMENSE EN HUL VURE

Kampstories van ’n soloreisiger

DENISE MCLOUGHLIN is dol op kamp. Sy laat haar nie afsit deur die feit dat sy 76 jaar oud en al 29 jaar op haar eie is nie en het haar Mazda in 'n toerkar laat omskep. Hier vertel sy van haar rit na die Theewaterskloofdam.

  • 15 Oktober 2021
  • Klubhuis
  • 4 min om te lees
  • artikel 17 van 29
  • Denise McLoughlin

EK was pas terug van 'n solo-fynbostoer toe ek skielik die kans kry om saam met 'n vriend (dis 'n bouer wat my Mazda in 'n toerkar omskep het) by die seiljagklub van die dam te gaan kamp. Dis baie bekostigbaar; R60 'n nag omdat hy 'n kontak daar het.

Dis middel van die week en buite seisoen, so daar is feitlik niemand nie. 

Daar is baie bome, baie spasie, een aanvaarbare ablusieblok maar kragtoevoer net by sekere plekke. Ek is min gepla – ek het my piepklein gasstofie en ketel, my nuwe kamma-weber en 'n lekker staanflits vir lees in die aand...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.