KLIP IN DIE BOS | Ek, Buurman en die stembus

DOEN, NIE PRAAT

KLIP IN DIE BOS | Ek, Buurman en die stembus

KAREL WILLEMSE vertel die verhaal van sy buurman, dié se oulappie en hardgebakte huurders wat weier om te betaal. Weet ActionSA se Herman Mashaba dalk meer van immigrante as die boekbedonnerde mense, wonder hulle oor 'n braaivleisvuur.

  • 19 November 2021
  • Klubhuis
  • 4 min om te lees
  • artikel 17 van 31
  • Karel Willemse

OUKEI, ek het nie gaan stem nie en ek maak geen geheim daarvan nie. In elk geval het ek in 1994 laas my kruisie getrek. Ek’s trots op myself en oor die bydrae wat ek deur die jare gelewer het om van die stembus af weg te bly. Dié slag het ek darem 'n verskoning gehad. Covid.  

Aan ander afwesiges vir wie dit 27 jaar gevat het om tot die besef te kom wegbly is 'n geheime stem, welkom. Om ons swaarverdiende kruisie – waarvoor comrades met hulle lewens geboet het – vir skelms, bedrieërs en liegbekke te gaan gee, is net nie aanvaarbaar nie.   

Liegstories soos “connect the dots” en “hulle gaan binnekort in orange overalls loop” sit nie meer in ons klere nie. Dis van dots connect dat ons nou sonder krag sit, en niemand loop in oranje overalls rond nie. Ons sukkel nou al vir jare om 'n eenvoudige hofsaak soos die afvuur van 'n geweer in die openbaar afgehandel te kry. En dit sal só wees totdat die ingeëntes horings kry (aldus die anti-vaxxers)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.