×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Die wonder van kweperjellie in die herfs

RESEPTE UIT DIE KLUBHUIS

Die wonder van kweperjellie in die herfs

Dulce de Membrillo is 'n lekkerte wat glo van die dae van die Romeine af kom, maar eie geword het aan Spanje en Suid-Amerikaanse lande soos Argentinië. SUZETTE MCKERRON sê dié klewerige, dik kweperjellie gaan net so goed af in die Karoo-herfs.

  • 22 April 2022
  • Klubhuis
  • 2 min om te lees
  • Artikel 14 van 27
  • Suzette McKerron

ELKE seisoen bring sy klein vreugdes. Nou is dit herfs en die granate en kwepers hang swaar.

As jy jou tande in ’n kweper slaan, trek alles op ’n knop: tong, lippe, kiewe. Maar bring hitte by en praat van ’n metamorfose!

Ek soek die geel vrugte tussen die groen blare en pluk mandjies vol terwyl ek wonder hoeveel mense nog agter kweperheinings grootgeword het en onthou van ons manier om gestoofde vrugte saam met vleis te eet. So ’n bak heel oondgestoofde kwepers saam met ’n skaapboud vir dié wat nog ’n skaapboud kan bekostig...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.