Nostalgie, melerige aartappels en gnocchi

RESEP UIT DIE KLUBHUIS

Nostalgie, melerige aartappels en gnocchi

Blusaartappels is haar lot in Rwanda, skryf MARGARETE HEESE. Maar as jy jou lyf Italianer hou en nie skrik vir 'n skeppende proses nie, lewer dié aartappel heerlike klein kunswerkies.

UIT my kinderdae onthou ek dat my ma sekere huishoudelike artikels nie in die winkeltrollie sou laai sonder my pa se raad nie. Alle elektriese ware, selfs ’n strykyster of ’n haardroër, moes eers aan die aankoopdeskundige se kriterialys voldoen.

Hy moes ’n avokado voel en ’n waatlemoen met sy kneukels klop-klop. Die aankope van die maandelikse sak aartappels was ook een van sy verpligtinge.

Net nie blusaartappels nie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.