KLIP IN DIE BOS | Die verhaal van die Nuwe Ou Apartheidsplaas

SELLE OU STORIE

KLIP IN DIE BOS | Die verhaal van die Nuwe Ou Apartheidsplaas

KAREL WILLEMSE vertel hoe hy dink George Orwell se Animal Farm in Afrikaans, oftewel Afrikaaps, sal lees. En van Dawid, Goliat, die alfawolf in skaapklere, die hiëna en die sloth op die Nuwe Ou Apartheidsplaas.

  • 10 Junie 2022
  • Klubhuis
  • 5 min om te lees
  • artikel 12 van 26
  • Karel Willemse

ONLANGS het ek gelees van George Orwell se Animal Farm wat in Afrikaans vertaal word. Dis hoe ek dit sien.

Voor die hek van die #NuweOuApartheidsplaas wapper die nuwe vlag. Halfmas. Ná 28 jaar is die vlag in flarde. Bloed drup teen die paal af en sypel in die grond in.

Op die stoep van die #NuweOuPlaas staan twee wolwe, ’n hiëna en ’n sloth. Hulle is pas verkies as die nuwe leiers op die plaas. Om verkies te word moes die alfawolf duisende rande aan die dierekiesers betaal sodat hulle hom moet kies. “Stuur my, stuur my!” het hy in die saal getjank. En net daar kies die diere hom as hulle leier, en hang die skaapvel om sy skouers, sodat hy soos ’n skaap lyk, maar eintlik is hy ’n wolf. Die diere wat nie geld gekry het nie, was kwaad en het die saal kort ná sy inhuldiging afgebrand...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.