NA aanleiding van Max se skrywe oor “Dingaansdag op ’n ander planeet” (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-12-12-dis-erg-maar-ons-is-nog-nie-n-soort-somali-in-wording-nie/) deel ek my Dingaansdag by Paardekraalmonument, 1961. Dis ’n uittreksel uit Te wit om bruin te wees? Die wording van ’n bleek Afrikaan (Rosslyn Pers, beskikbaar vroeg 2023, selfpublikasie).
***
1961 was ’n groot jaar. Nie net het ek die skoollewe betree nie, maar Suid-Afrika het ’n republiek geword. Nou was dit ons teen die swart gevaar, die rooi gevaar en die Roomse gevaar. Eintlik het republiekwording ons verlos van die Engelse oorheersing; die vryheidstryd was volbring. Maar ai, die ander gevare...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.