Kontak Vrye Weekblad

Waarmee kan ons help?

Ons span werk oor Suid-Afrika heen, van Beaufort-Wes tot Oos-Londen, so stuur vir ons ’n e-pos en ons sal so gou as moontlik kontak maak.

Ons hoofkommunikasiekanaal is hierdie e-posadres: redaksie@vryeweekblad.com

Navrae:

Stuur vir ons 'n teksboodskap na ons WhatsApp-nommer: 071 170 8927
Of 'n epos aan: hulp@vryeweekblad.com

Fisiese / Postal Adres: NVWB Mediagroep, 5 Parkchester Avenue, Pinelands, Kaapstad, Suid Afrika, 7403

Oor die ou Vrye Weekblad-app

Ons stel voor dat jy die ou app wat deur Arena ontwikkel is van jou toestel verwyder.

Ons raai mense aan om eerder direk op die webwerf te lees.
Jy kan dit maklik op jou foon of tablet doen sonder die app.

Klik hier om te lees hoe.


WAT WIL JY VANDAG DOEN?

PLAAS 'N ADVERTENSIE

Kontak vir Reine Opperman, by reine@vryeweekblad.com.

Of stuur 'n teksboodskap aan: +1 (771) 444-1164Ons bel jou terug! 

RSS

Ons het ’n reeks RSS-toevoer vir Vrye Weekblad en sy individuele seksies. Kry die volledige lys hier.

PERSKODE

Vrye Weekblad voldoen aan die vereistes van die Suid-Afrikaanse Persraad se Perskode vir die land se gedrukte en aanlyn media. Die kode vereis nuus wat waar, akkuraat, regverdig en gebalanseerd is.

As ons nie aan hierdie vereistes voldoen nie, skakel asseblief die Persraad se openbare verteenwoordiger by +27 11 484 3612. Jy kan ook die ondersoekbeampte kontak by khanyim@ombudsman.org.za of jou klagte lug by www.presscouncil.org.za.