Kontak Vrye Weekblad

Waarmee kan ons help?

Ons span werk regoor Suid-Afrika, van Beaufort-Wes tot Oos-Londen, so stuur vir ons e-pos en ons sal so gou as moontlik kontak maak.

redaksie@vryeweekblad.com

Kontaksentrum vir intekenaars: Tel: 0860 52 52 00 of hulp@vryeweekblad.com.

Die beste tyd om te bel is 6vm–3.30nm SA tyd (GMT +2) Maandag tot Vrydag.


WAT WIL JY VANDAG DOEN?

PLAAS 'N ADVERTENSIE

Kontak ons verkoopspan by websitesales@tisoblackstar.co.za of praat met Susie White, ons hoof van aanlynadvertensies, by whitesj@tisoblackstar.co.za of Tel: +27 11 280 5059.

RSS

Ons het ’n reeks RSS feeds vir Vrye Weekblad en sy individuele seksies. Kry die volledige lys hier.

TISO BLACKSTAR GROUP SE SEB-STATUS

Tiso Blackstar Group (voormalig Times Media) is die uitgewer van Vrye Weekblad (as deel van 'n gesamentlike onderneming met Vrye Weekblad) en ander publikasies. Blackstar Holdings Group lewer 'n Vlak 3-bydrae tot swart ekonomiese bemagtiging (SEB) op die algemene verslagkaart soos bepaal deur die Department van Handel en Nywerheid.

PERSKODE

Vrye Weekblad voldoen aan die vereistes van die Suid-Afrikaanse Persraad se Perskode vir die land se gedrukte en aanlyn-media. Die kode vereis nuus wat waar, akkuraat, regverdig en gebalanseerd is.

As ons nie aan hierdie vereistes voldoen nie, skakel asseblief die Persraad se openbare verteenwoordiger by Tel: +27 11 484 3612. Jy kan ook die ondersoekbeampte kontak by khanyim@ombudsman.org.za of jou klagte lug by www.presscouncil.org.za.

X